
Vroue Woord & Heilige Gees Oggend met Deanne Vivier, bring jou ma, suster, vriendin, dogter, en kom ontvang alles wat die Here vir jou het. Kom worship, bid, en vat woord saam. Vrydag 24ste April 2026 09:00 by Freedom Ministries Venue. Dus verniet, registreer net.
Vroue Woord & Heilige Gees Oggend met Deanne Vivier,
bring jou ma, suster, vriendin, dogter en kom ontvang alles wat die Here vir jou het.
Kom worship, bid, en vat woord saam.
Vrydag 24ste April 2026 09:00 by Freedom Ministries Venue.
Dus verniet, registreer net.